top of page

Remediërende  Sessies

Welkom by Juffrou Tanja se klassies!

 

Klassies

 

Ek bied een tot een klassies aan waar daar intensief gewerk word aan die areas waar daar probleme ondervind word.

 

Ek help ook sommige van my leerders met hul huiswerk as dit nodig is.



 

Waar word die klassies aangebied?

 

Ek bied die ekstra klassies by my huis aan.

 

My klassie is in Wonderboom, stap afstand vanaf Laerskool Wonderboom.

 

Sessies en tye:

 

Ek bied die klassies na skool aan.

Die sessies is 50min lank en twee keer 'n week.

 

Sessie tye is as volg:

 

Maandae en Woensdae:

15:00 - 15:50

16:00 - 16:50

 

Dinsdae en Donderdae:

15:00 - 15:50

16:00 - 16:50

 

* Sessies is beperk en sommige van die sessies is alreeds bespreek *

Koste per sessie

 

Kostes beloop R200 'n sessie en is voorafbetaalbaar.

Dus sal dit 8 sessies wees in 'n normale maand.

 

NB: Fotos op die blad is van die internet af gekry om die identiteit van my leerders te beskerm.

    bottom of page